Saturday, January 1, 2011

Die oupas en oumas

 Oupa Kas
 Ouma Leonie en Oupa Kobus
Ouma Leonie en Ouma Cora

Ek gaan see toe



Jip ek is bitter klein, maar ek was al by die see... lekker geslaap in my tentjie... en pappa het baie min geswem vir 'n slag.

the days of my life...










Sommer so bietjie random fototjies tot ons redelik op datum is... ja ja ek het die blog begin toe Jané amper 2 maande oud was. SO enjoy die fotos.

Toe die Dag...

die 11de dag van die 11de maand, toe mis ons die 11de uur... klein baba Jané maak haar opwagting.


Geen mens kan daai trotse gevoel beskryf nie. Pappa en mamma was verby trots.

Die Begin - Lank lank gelede

Ok ok dit is so bietjie laat, maar ja ons was ook swanger... dit was maar swaar met die Kotze gedeelte, veral as pappa weg was vir rugby. Ons het darem ook daardeur beweeg.